Skip to content
Optima
  • Home
  • Services
    • Our Services
    • Taxation Service
    • Estate Planning
    • Wills and Testaments
    • Estate Administration
  • EasyForms
  • Documents
  • Blog
  • About Us
  • Contact Us

Verwysings

Verwysings

Hallo Jannie

Ek wil net jou baie dankie se vir al die moeite en deeglike werk tydens my man se boedelbereddering. Jy was n ware staatmaker en so professioneel. Dankie vir die ekstra moeite en ompaaie wat jy vir ons geloop het. Ons waardeer dit opreg. Jy het gehelp om alles vir ons soveel makliker te maak.

Mag alles vir jou mooi loop.

Baie dankie Jannie

Ek wil net vir Jannie se baie dankie vir die wonderlike manier waarop hy my pa se boedel behartig het. Hy was deurentyd professioneel en baie deeglik. Jannie was n ware steunpilaar in hierdie moeilike tyd. Ons het alles aan hom oorgelaat en ons het geen probleem of haakplekke gehad nie. Jannie het die ekstra myl gestap vir ons en ons deurentyd agter ons aangery om dokumente op te tel om die proses vir ons makliker te maak. Ek sal Jannie enige tyd aanbeveel.

Baie dankie

Verskriklik dankie

Jannie ek bedank jou uit die diepte van my hart. Verskriklik dankie vir al die moeite en harde werk om die geld vir my in die hande te kry. Woorde ontbreek. Met ‘n nederige dankbare hart wens ek jou alles van die beste toe.
Groete,

Navigation

  • Home
  • Services
  • EasyForms
  • Documents and forms
  • About Us
  • Contact Us

Our Services

  • EasyForms
  • Taxation Service
  • Estate Planning
  • Wills and Testaments
  • Estate Administration

About Us

Optima Executors (Pty) Ltd

Registration number 2014/272565/07
Director: JJ Rossouw · MCom · Chartered Accountant (SA) · Registered Auditor

Contact Us

Email jannie@optimatrust.co.za
Tel. +27(0)83 236 5736
Fax. +27(0)86 604 9748

Ground Floor, Audit Alliance Building, 53 O’Reilly Merry Street, Rynfield, Benoni, 1501, South Africa

PO Box 12349, Benoryn, 1504, South Africa

© 2022 Optima | Developed by Appture (Pty) Ltd
en_USEnglish
afAfrikaans en_USEnglish