Hallo Jannie

Ek wil net jou baie dankie se vir al die moeite en deeglike werk tydens my man se boedelbereddering. Jy was n ware staatmaker en so professioneel. Dankie vir die ekstra moeite en ompaaie wat jy vir ons geloop het. Ons waardeer dit opreg. Jy het gehelp om alles vir ons soveel makliker te maak.

Mag alles vir jou mooi loop.