Optima Eksekuteurs het nog ‘n unieke program ontwikkel wat die proses om al die verskeie vorms te voltooi, te outomatiseer. Met EasyForms voltooi die praktisyn een data vorm wat al die ander vorms vir bestorwe boedels en trusts voltooi. Dit spaar kosbare tyd en verseker dat alle vorms aan ‘n hoë professionele standaard voldoen. Verder sluit dit foute en die duplisering van herhalende inligting op die verskeie vorms uit.

EasyForms word tans finaliseer en sal in die nabye toekoms beskikbaar wees.