Baie dankie Jannie

Ek wil net vir Jannie se baie dankie vir die wonderlike manier waarop hy my pa se boedel behartig het. Hy was deurentyd professioneel en baie deeglik. Jannie was n ware steunpilaar in hierdie moeilike tyd. Ons het alles aan hom oorgelaat en ons het geen probleem of haakplekke gehad nie. Jannie het die ekstra myl gestap vir ons en ons deurentyd agter ons aangery om dokumente op te tel om die proses vir ons makliker te maak. Ek sal Jannie enige tyd aanbeveel.

Baie dankie